Lollos: Die Gomgompie (Met Jakkie Louw)

  • 🎬 Video
  • ℹ️ Description
preview_player
UCBiOZLW56_eFxSbIJaUKVfQ

Jakkie Louw (Die Gomgompie), Lollos en Lettie sing en dans te lekker op die vrolike liedjie in Lalaland! Deel van die Lollos 6: Lalaland! DVD wat vanaf begin November 2014 beskikbaar sal wees.

Vervaardig deur Lollos Productions.
Regisseur: Ebert Janse van Noordwyk | Boombox Films.
Animasie en Illustrasie: Luan Serfontein & Grant Karpakis.
Musiekvervaardiging: Helmut Meijer Music
Lirieke: Elizna Vermeulen